1
/
of
1
Hoekom Praat Grootmense So Snaaks? Keina Swart, Maja Sereda
Hoekom Praat Grootmense So Snaaks? Keina Swart, Maja Sereda
Regular price
R 160.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 160.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel… verbeel jou!Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit.Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig!
| Publisher: | Protea |
| Published date: | 2010 |
| Dimensions: | Height:21.00 cm Weight:500g |
Share

Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.