Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Sprakeloos Tom Lanoye

Sprakeloos Tom Lanoye

Regular price R 90.00 ZAR
Regular price Sale price R 90.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
In die (outo)biografiese roman Sprakeloos vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood.Terselfdertyd toon die roman die ontreddering van ’n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat dié verlies probeer besweer met ’n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal. Met heelwat humor neem die skrywer ook afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die sprankelende Vlaamse stadsbuurt waarin hy grootgeword het. Maar bowenal is dit ’n afrekening met sy ma – ’n klein, temperamentele amateuraktrise wat nie die teater en die werklike lewe uit mekaar kon hou nie. Sy vorm die middelpunt van talle tragikomiese familietaferele.Die vertelling is vol oordaad, uitweidings en doelbewuste vertragings, maar in die hande van Tom Lanoye word dit ’n stilistiese kragtoer. Dit is ’n meesleurende en oorrompelende boek.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2011-06-20
Page count: 305
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.