Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

In plaas van die stilte 'n keuse uit die gedigte Miriam Van hee

In plaas van die stilte 'n keuse uit die gedigte Miriam Van hee

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Miriam Van hee is tans een van die mees gelese digters in die Lae Lande. In hierdie keuse uit haar poesie het Daniel Hugo, die vertaler, hom in sy keuse eerstens laat lei deur die vertaalbaarheid van die verse, maar ook probeer om die Afrikaanse leser ?n oorsig te bied van haar werk. Van hee se poesie is so gestroop soos takke wat hulle blare verloor in die herfs, die seisoen wat dikwels in haar gedigte genoem word. Stemmings van stilte, afwagting en leegheid is oorheersend. Al is die landskappe waaroor sy skryf, met sneeu bedek, en al is die stede en huise waarin die verse geplaas word, die van ?n vreemde land, sal die Suid-Afrikaanse leser die emosies van verlies, weemoed en verlange maklik kan herken en daarmee identifiseer. Daniel Hugo slaag uitmuntend daarin om die delikate wereld van hierdie Vlaamse woordkunstenaar in glashelder Afrikaans oor te sit.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2011
Page count: 125
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.