Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Ek sou graag 'n kind wil opvreet Sylviane Donnio

Ek sou graag 'n kind wil opvreet Sylviane Donnio

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Een oggend wil Kareltjie niks eet nie. Mamma Krokodil is bekommerd en vra: "Is jy seker? Wil jy nie een van hierdie heerlike, sagte piesangs hê nie?" "Nee dankie, Mamma," antwoord Kareltjie. "Vandag wil ek liewer 'n kind opvreet." "Wat 'n gedagte, Kareltjie!" roep sy ma uit. "Daar groei nie kinders aan piesangbome nie, net piesangs!" Tot nou toe het Mamma Krokodil elke oggend vir Kareltjie lekker piesangs gebring vir ontbyt. En elke oggend sê sy verbaas: "My seun, kyk hoe groot word jy, en mooi! Kyk net daardie tande!"
Publisher: Protea
Published date: 2012
Page count: 22
Dimensions: Height:23.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.