Skip to product information
1 of 1

sideboard, Die

sideboard, Die

Regular price R 50.00 ZAR
Regular price Sale price R 50.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

By (author): Simon Bruinders. Die jaar 1939. Wereldgeskiedenis sou onherroeplik verander. 'n Waterskeidingsjaar vir die Afrikaner. By George onder die Outenikwaberg, kom 'n ongeletterde Abraham tot die besef van die belangrikheid van boekgelerentheid. Abraham droom van 'n familie met Stella, die jong onderwyseres. Om een dag kinders op sy eie grond groot te maak.

View full details