Skip to product information
1 of 1

Nomme 20 Delphi Straat - Afrikaans

Nomme 20 Delphi Straat - Afrikaans

Regular price R 150.00 ZAR
Regular price Sale price R 150.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

Nomme 20 Delphi Straat

Nomme 20 Delphi Straat (of Delphi Straat 20) is ?ÌÎÌ__ versameling van beide Kaaps en Standaard Afrikaanse gedigte wat aanvanklik as performance poetry vorm aangeneem het. DiÌÎÌ_ gedigte reflekteer die ervaringe en gedagtes van die digter uit haar tienerjare en as eerste generasie student. Dit speel af in Elsiesrivier en die titel is verwysend na die huis en straat waarin sy grootgeword het, maar sinspeel ook op die tema van bendegeweld. Die gedigte is ook die stories van die mense van Elsiesrivier.


Author Shirmoney Rhode
ISBN 9781928215196
Format Paperback
Pages 45p.

View full details