1
/
of
1
Innie Shadows, by Olivia M. Coetzee (Afrikaans)
Innie Shadows, by Olivia M. Coetzee (Afrikaans)
Regular price
R 240.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 240.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Innie Shadows vra nie jou simpatie nie, altans dis nie wat ek daaruit gekry het nie. Haar karakters is nie op soek na ’n wonderwerk nie en hulle leef nie ’n lewe waar vergelding en selfviktimisering aan die orde van die dag is nie. Haar woorde is nie volgens die Standaard “Beskaafde” Afrikaans se woordelys en reëls gekoppel nie, en haar trant is anders as ’n gewone speurverhaal. En “haar”, ja, en liefs nie “sy” nie, want Coetzee toets hoe wyd jy kan gaan met geslagsrolle en identiteite wat in die begin van hierdie nuwe dekade beslis aan die voorpunt van die sosiale verandering in ons samelewings is.
Share

Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.