Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Innie Shadows, by Olivia M. Coetzee (Afrikaans)

Innie Shadows, by Olivia M. Coetzee (Afrikaans)

Regular price R 240.00 ZAR
Regular price Sale price R 240.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Innie Shadows vra nie jou simpatie nie, altans dis nie wat ek daaruit gekry het nie. Haar karakters is nie op soek na ’n wonderwerk nie en hulle leef nie ’n lewe waar vergelding en selfviktimisering aan die orde van die dag is nie. Haar woorde is nie volgens die Standaard “Beskaafde” Afrikaans se woordelys en reëls gekoppel nie, en haar trant is anders as ’n gewone speurverhaal. En “haar”, ja, en liefs nie synie, want Coetzee toets hoe wyd jy kan gaan met geslagsrolle en identiteite wat in die begin van hierdie nuwe dekade beslis aan die voorpunt van die sosiale verandering in ons samelewings is.

View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.