Skip to product information
1 of 1

Klein Wonderwerk, 'n

Klein Wonderwerk, 'n

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

By (author): Paul Gallico. Translated by: Naomi Morgan. Onder die talle boeke met 'n donkie as hoofkarakter, is Paul Gallico se A Small Miracle een van die mees bekoorlike. Dit is die roerende verhaal van 'n Italiaanse oorlogswesie, Pepino, wie se liefde vir sy donkie, Violetta, en sy geloof in Sint Franciskus hom van Assisi na die Vatikaan in Rome neem.

View full details