1
/
of
1
Fiela se Kind by Dalene Matthee (used)
Fiela se Kind by Dalene Matthee (used)
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 100.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die drie-jarige seuntjie van Elias en Bertha van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n 'weggooilam' wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word nege jaar later opgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
In very good condition
Share

Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.