1
/
of
0
SEWE DAE BY DIE SILBERSTEINS (2018-UITGAWE)
SEWE DAE BY DIE SILBERSTEINS (2018-UITGAWE)
Regular price
R 345.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 345.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Henry van Eeden is op 'n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy insisiasieproses voltooi. Elke dag lewer bisarre ervarings op en saans moet Henry deur 'n doolhof vreemde partytjies stoei - sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan. Sewe dae by die Silbersteins word in 1964 met die Hertzogprys bekroon.