used
Verweerskrif, deur Antjie Krog
Verweerskrif, deur Antjie Krog
Antjie Krog
'n Vreeslose en ekstatiese verkenning van 'n bewussyn wat aftakeling en verweer in die oog staar. In 'n stem eie aan Krog word die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die menopouse met woede en verbale intensiteit beskryf. Intieme verhoudings word skreiend eerlik ondersoek. In die laaste, meer bepeinsende gedeelte word die intens persoonlike getemper.
Die fokus verskuif na Tafelberg – 'n alomteenwoordigee, durende teenwoordigheid wat oor vier jaargetye waargeneem word; die onnaspeurlike getuie van verandering, maar ironies ook 'n spieel van die self en persoonlike pyn.
Toestand: Goeie
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.