Skip to product information
1 of 1

Wonderwoorde

Wonderwoorde

Melinda Lucas

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

Wonderwoorde is 'n verhaal wat ons herinner dat afstande tussen mense oorbrug kan word deur eenvoudige blyke van omgee en deur uit te reik na ander. Wie weet, mense wat ons nog nie ken nie, kan dalk ons vriende word. Al wat soms nodig is om 'n ander persoon se dag op te vrolik, is om te glimlag en te groet. Om iemand boonop in sy of haar moedertaal te groet, kommunikeer veel meer as slegs die groet. So 'n gebaar sê "dit is lekker om 'n medemens te sien, ons het iets in gemeen, en ek reik uit na jou". Kom ons begin brûe bou deur te leer hoe om in 'n landgenoot se taal te groet.


"Go out into the world today and love the people you meet. Let your presence light new light in the hearts of others." - Mother Teresa

 

View full details