1
/
of
1
Sterre Op Die Duine (Afrikaans)
Sterre Op Die Duine (Afrikaans)
Regular price
R 20.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 20.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Eendag was daar 'n klomp helderkleurige sterre wat baas gespeel het oor 'n gedeelte van die hemelruim. Hulle het gedink dat hulle beter is as die wit sterre en het snags luidekeels gespog. Die wit sterre kon dit uiteindelik nie meer verduur nie. War het met die kleurvolle sterre gebeur toe hulle gedwing is om die hemelruim te verlaat en hulle op die droë sand op aarde geval het?
Share

Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.