Skip to product information
1 of 1

Penguin Random House

Breekpunt

Breekpunt

Marie Lotz

Regular price R 340.00 ZAR
Regular price Sale price R 340.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Wanneer iemand jou kind steel, wat is jou breekpunt?
 
Twee jong kinders verdwyn spoorloos uit die veiligheid van hul ouer-huise in Johannesburg. Albei is meisies, albei word in die middel van die nag weggelok . . .
 
Kaptein Alek Strauss ondersoek die saak en kom agter die ontvoerder se modus operandi stem grootliks ooreen met die van ’n misdadiger wat al jare agter tralies sit nadat hy twee ander meisies ontvoer het. Hoekom dink een van die slagoffers se ma dan hierdie man is onskuldig? En watter skokkende ontdekking maak sy in haar dogter se slaapkamer ses jaar ná haar verdwyning?
 
Dan kom ’n jong paartjie op ’n gruvonds in die Drakensberg af en dit dompel almal in ’n nuwe maalkolk van raaisels. Sal hulle die meisies betyds vind?
 
Breekpunt,  Marie Lotz se vierde spanningsroman, is ’n meesleurende en meesterlike speurtog.
View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.