Skip to product information
1 of 1

Nie vir Meisies, deur Thembi Kgatlana en Nikola Kirkinis

Nie vir Meisies, deur Thembi Kgatlana en Nikola Kirkinis

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price R 140.00 ZAR Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

Thembi vertel die storie van hoe sy grootgeword het met 'n droom om vir Suid-Afrika sokker te speel, maar almal het altyd vir haar gesê: "Dis nie vir meisies nie." Thembi het egter die talent en'n droom gehad om sokker te speel. Haar harde werk, vasberadenheid en dapperheid het haar uiteindelik een van die beste sokkerspelers op die vasteland van Afrika gemaak.

New but with fold to cover, as in photo

 

View full details