Skip to product information
1 of 1

Hector: 'n Seun, 'n Protesoptog en die Foto wat Apartheid Verander het, deur Adrienne Wright (Afrikaans)

Hector: 'n Seun, 'n Protesoptog en die Foto wat Apartheid Verander het, deur Adrienne Wright (Afrikaans)

Regular price R 195.00 ZAR
Regular price Sale price R 195.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

Dit is 16 Junie 1976 - en in Soweto is skoolkinders aan die opruk. Die apartheidsregering eis dat Afrikaans die voertaal vir sekere skoolvakke moet wees, en die skoolkinders is kwaad. Binnekort is die hele township in die strate, en binnekort sal die wêreld daarvan weet, en ook van die wreedhede van apartheid.

View full details