1
/
of
1
'n Kans Om te Dans, deur Gregory Maqoma & Gcina Mhlophe (Afrikaans)
'n Kans Om te Dans, deur Gregory Maqoma & Gcina Mhlophe (Afrikaans)
Regular price
R 130.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 130.00 ZAR
Taxes included.
Quantity
Couldn't load pickup availability
By (author): Gregory Maqoma. By (author): Gcina Mhlophe. Gregory hou nie juis van sokker nie, maar as hy kan dans, is hy in die wolke! Hy voel die energie en die ritme van die musiek. Dans maak hom gelukkig.
En dit wys vir hom 'n wêreld vol avonture, wat glansryker is as in sy wildste drome.
Kom saam met Gregory Vuyani Magoma, veelbekroonde danser en choreograaf, op'n merkwaardige reis deur sy sonderlinge lewe, en ervaar die betowering van hierdie innemende boek.
Share
