Skip to product information
1 of 1

Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition)

Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition)

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Quantity

Op 'n laatwintermiddag kom Gertruida Strydom alleen terug Kwakersvallei toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Sy haat hulle. Dit was Abel en Susarah Strydom. Een en dieselfde. Algeheel verskillend. Stinkryk. Brandarm. Wandelend met God. Ingehaak by Satan.

View full details